Bedieningsnetwerke

Bedieningsnetwerke

Besigtig NG Welbekend se Bedieningsnetwerk met personeel en hul kontak besonderhede.
Lees meer







Raak betrokke

Waar kan ek betrokke raak?

'n Lys van opsies om van te kies sou u graag wil betrokke raak met ons verskeidenheid afdelings om 'n hand te leen.
Lees meer







Preke

Preke

Ons nuutste preke word gelaai vir u gerief om na te luister soos die preek in die Kerk gelei was deur die dominee.
Lees meer







Projekte

Projekte

'n Lys van huidige projekte wat deur die Kerk gehandhaaf en beheer word.
Lees meer







Jeugnetwerk

Jeugnetwerk

'n Samestelling met al die areas wat ons Jeugnetwerk tans besig is.
Lees meer







Kontak ons

Kontak ons

Belangrike informasie vir die publiek soos Bankbesonderhede, adres, kontak besonderhede en besprekings.
Lees meer

Bedieningsnetwerke

Bedieningsnetwerke

NETWERKAKSIEKOöRDINEERDERHELPERS 
Alle pligte volgens Artikel 9 +
aksies soos gelys
Prediking / erediensAbrie van WykAlle betrokke aksiegroepeDat my bediening dieafhanklikheid
van die Heilige Gees sal besef en
daadwerklik sal oorgee aan die
Gees van God, om alles in die
pastorale bediening te doen met
’n Geesvervulde lewe.

My droom is dat as gemeentelede,
sowel as mense buite die gemeente
na ons bediening kyk, sal sê dat
alles gaan daaroor om die Vader in
die Hemel te eer, te gehoorsaam,
te dien en lief te hê.
GebedsaksiesAbrie van WykPierre, B&B, Izak, Henry, Lynette
Hospitaalbesoek / opvolgIan Stantonn Spesifieke groep hiervoor
Toerusting
Ondersteuningsgroep vir familie van afgestorwenes
Predikante steungroep / omgeeStian van AsIzak, Abrie, Ria
Erediens estetikaGerna CliffordSuerana, Landie
NagmaalChristine Botha Lynette, Maria
Musiekbediening : erediensAbrie van Wyk
Musiekbediening : visueelTanya CoetzeeTanya
Musiekbediening : klankstelselWilliam, Francois
NETWERKAKSIEKOöRDINEERDERHELPERS 
Help die gemeente om in alle bedieninge missionaal te fokus.

Alle uitreik- en sending-aksies plaaslik en na buite en die wêreld
Aksie 28:19 ontbytLen JoubertMartie, DickyOm elke lidmaat toe te rus as dissipel en
bewus te maak van sy/haar sending-
verantwoordelikheid
Bybels by skoleAnton DreyerDumisane, Abrie, Lea, Herman
BarmhartigheidsdiensIan StantonLeon, B&B groep, Abrie, Suerana,
Lydia, Christine
AuroraAnton
DagbreekPoer
Lynette, Suerana, Christa
Uitreike – korttermynIan, AbrieDicky, Frank, Eddie, Stefanie, Senè
Uitreike – langtermynAbrieIan, Sendelinge
PlaaswerkersDries VisagieHerman
Lettie Banda CrècheLenLen
Simon se huisLen Joubert & Deon Groenewald
NETWERKAKSIEKOöRDINEERDERHELPERS 
Verantwoordelik vir die
totale, algemene kantoorbestuur soos
bepaal deur die
gemeentebehoeftes asook
spesifieke aksies soos gelys
onder hierdie netwerk.
Nuwe intrekkersStefanieLeon, André Freyer, Anton, Chris, Pierre, IzakOm ‘n kwaliteit diens te lewer
deur liefde en omgee teenoor
almal en Jesus se voorbeeld
daarin na te streef, want die
kantoor is die hartklop van
die gemeente.
Kantoor / hulpPierre, Gerna, Izak &
Yolande, Stefanie
Winkerk databasisAlma Visagie

Ian Stanton
Liassering / argief
ITChris Nel
Diens by begrafnisse, bidure, ringsittings, ens.Alma Visagie direk na helpersRia Els & groepleidsters
Bid en bemoedigGerna CliffordEn al die betrokkenes op die groep
Barmhartigheidsdiens – kos & klereIan Stanton
BateregisterLynn-Mari BurgerSimon, Beauty
KalenderAlma VisagieIan
AankondigingsAlma VisagieIan
TuineAlma VisagieSimon
SkoonmaakAlma VisagieBeauty
NETWERKAKSIEKOöRDINEERDERHELPERS 
Moet toesien dat alle
aktiwiteite en funksies met
die regte fokus en optimaal
funksioneer ten einde alle
lidmate iewers te betrek sodat
die gemeente geestelik kan
groei en ‘n verskil kan maak in
die gemeenskap. Baie noue
samewerking met die ander
netwerke is uiters belangrik
sodat daar altyd ‘n bewustheid
van behoeftes is.

Aksies moet aangepas
en/of bygevoeg word sodat
hierdie behoeftes ten alle
tye aangespreek word.
GemeentekampIzak van HeerdenDat ons interne organisasie so
goed werk dat gemeentebou
eintlik outomaties plaasvind
sodat ons op ons eintlike doel,
“om die Woord te verkondig tot
aan die uithoeke van die aarde”,
kan fokus.
GemeenteverjaarsdagNetta van der WaltLeon, Hendrik, Len,
PannekoekaandPierre Adendorff

Gasvryheid/KOMUNA
koffie kuier
Elfrieda, Yolande
Nuwe intrekkersStefanie CarterGerna, Carry, Anita, Yolandé, Marina
Baba oppasdiens / moederskamer tot 2 jaarChrista M
Peuterklassie 2-4 jaarChrista M
GebedstuinMarie Joubert
Vroue-aksieLandie MeyerStefanie, Pierre, Ralie
Senior lidmateAbrie van WykPierre, B & B-groep
Mans/sakemanne
CD’s/besoeke senior lidmateChristine BothaRita de Klerk, Lydia
Wêreldbiddag vir mansAbrie van Wyk
Wêreldbiddag vir vroueGerna
KerkbeveiligingAnton DreyerDries Visagie, Deon, Frankie en Eddie, Frans, Pieter, Kobus, Johan, Jannie
NETWERKAKSIEKOöRDINEERDERHELPERS 
Moet toesien dat al die
betrokke koördineerders en
helpers gereeld by veral die
nie-betrokke lidmate uitkom
en na hulle uitreik/omgee.

Hulle moet die oë, ore, voete en hande wees van wat in die gemeenskap aangaan.
“Caring & sharing”

HOOV-Bediening tot
jou diensprojek.
BapsfonteinDat ons interne organisasie so
goed werk dat gemeentebou
eintlik outomaties plaasvind
sodat ons op ons eintlike doel,
“om die Woord te verkondig tot
aan die uithoeke van die aarde”,
kan fokus.
BashewaPierre AdendorffSené, Suerana, Rita
Buitewykers & BoschkopJohan Teessen
Gerna, Ralie
Elandsfontein & Fly-InnAnita Gilbert
GrootfonteinGerrie NelHennie Nel
KlipkopLen Joubert
NestparkDries ElsLea, Serena, Alta, Ria Els, Ria van Wyk
Rietfontein & YzervarkfonteinMarlé Visagie
TierpoortIngrid VerweyMartie Dreyer
VentershofMaria WatkinsAnita Gilbert
WitpoortLydia Nel
SelgroepeIzak van HeerdenSelgroepleiers
NETWERKAKSIEKOöRDINEERDERHELPERS 
Die opstel en doeltreffende
bestuur van al die finansies,

toekenning van fondse aan
die betrokke netwerke en alle administrasie van die kantoor,
ingesluit personeel,
eredienste, ens.
Bates/eiendomme: aanpassingsLeon BurgerLen JoubertDat daar altyd voldoende
fondse sal wees om elke
Netwerk se inisiatief / projek
te kan befonds en dat fondse
nooit ‘n beperkende faktor sal
wees nie.
Bates/eiendomme: instandhoudingLeon BurgerJakobus, Len, Hendrik, Willem, William, Alan, Jannie
BegrotingDeon GroenewaldAlma, Ian, Abrie, Marina
Finansiële administrasieSonja Groenewald
DiensverhoudingeAnton Dreyer
Blomme SondaeMartie DreyerIngrid Verwey
Insameling: DankoffersAlma VisagieDeon Groenewald
DienskoördineerderPierre AdendorffChristine, Erick, Maria en diakens
Finansiële kommissieAndré FreyerSonja, Deon, Marina, Alma
NETWERKAKSIEKOöRDINEERDERHELPERS 
Die versorging van die jeug
oor die totale spektrum in
kategese, eredienste,
voorskool, naskool,
buite aktiwiteite, ens.
VoorskoolMelissa CloeteOm die belangrike
“venstergroep” van
4 – 14 jaar so te teiken
en mee saam te stap
dat elkeen vóór 14 jaar
Jesus aanneem as
Verlosser en Here.
Laerskool:
Graad 1 – 3Finie van As
Graad 4 & 5Yolandé Nel
Graad 6 & 7Landie Meyer
Graad 8Leon Burger
Graad 9Poer Cloete
Graad 10Carla van Tonder
Jong volwassenes
BelydenisklasIan Stanton
JeugaktiwiteiteYolandé Nel
NETWERKAKSIEKOöRDINEERDERHELPERS 
Kommunikasie van alle
aktiwiteite na die
gemeente asook lidmate
soos bepaal deur die
verskillende netwerke en
die algemene behoeftes van bemarking.
BemarkingChrista HumanChrista MOm deur middel van
maksimale aanwending van
ALLE beskikbare kommunikasie-
middele (e-pos, SMS, Facebook,
gedruk, ens) alle gemeente-
aktiwiteite effektief aan ELKE
gemeentelid en ook aan die
breër gemeenskap deur te gee.
WebbladChrista HumanIan S en Christa M
FacebookChrista HumanIan S en Christa M
Na gemeente
Advertensies van funksies
Na “afwesige” lidmate
Sameroepers van die 8 netwerke
2 predikante (indien nie reeds ‘n sameroeper nie)
Voorsitter
Gemeentebestuurder
Dagbestuur
Koördineerders
“Onafhanklik” (m.a.w. nie een van die sameroepers nie)

Izak van Heerden 082 552 6457

Waar kan ek betrokke raak?

Waar kan ek betrokke raak?

Selgroepe
HOOV Bedieninge (Hande, Oë, Ore, Voete)
– Bid en Bemoedig
– Aksie 2×2
– Diens
Senior Volwassenes
Kospakkies

Klerekas
Uitreike
– Noord-Kaap Uitreik
– Jeuguitreike
– Bybelverspreiding
– Lettie Banda Crèche
Koffiebediening

Preke

Preke

Ons preke word weekliks gelaai en kan gevind word op ons Facebookblad, sowel as die webtuiste.

Klik die onderstaande sleutel om na die Preke te luister.

Projekte

Projekte

Kospakkies

Dagbreek

Bybelverspreiding

Skiet vir die pot

Jesusfilm op plase

Lettie Banda Crèche

Klerekas

Kuier saam petroljoggies

Laërskool Aurora

Jeugnetwerk

Jeugnetwerk

Hoe werk ons

Aktiwiteite van Jeug vir Jaar

Foto’s

Voorbeeld van kategese

Huisgodsdiens

Adres

Nest Park XT1
Bapsfontein
1510

GPS
S.25⁰59’32.733”
0.28⁰26’42.411″

Bank Inligting

NG Kerk Welbekend
ABSA Bank
Tjekrekening
2140590080
Takkode
630193

Kontak

 +27 11 964 1207
 ngwelbekend.kantoor@gmail.com

Bluerooster_logo_Landscape

© Copyright 2021 NG Welbekend | All Rights Reserved.

Developed by Bluerooster Media