Bedieningsnetwerke
Raak betrokke
Preke
Projekte
Jeugnetwerk
Kontak ons
NETWERK | AKSIE | KOöRDINEERDER | HELPERS | |
---|---|---|---|---|
Alle pligte volgens Artikel 9 + aksies soos gelys | Prediking / erediens | Abrie van Wyk | Alle betrokke aksiegroepe | Dat my bediening dieafhanklikheid van die Heilige Gees sal besef en daadwerklik sal oorgee aan die Gees van God, om alles in die pastorale bediening te doen met ’n Geesvervulde lewe. My droom is dat as gemeentelede, sowel as mense buite die gemeente na ons bediening kyk, sal sê dat alles gaan daaroor om die Vader in die Hemel te eer, te gehoorsaam, te dien en lief te hê. |
Gebedsaksies | Abrie van Wyk | Pierre, B&B, Izak, Henry, Lynette | ||
Hospitaalbesoek / opvolg | Ian Stanton | n Spesifieke groep hiervoor | ||
Toerusting | ||||
Ondersteuningsgroep vir familie van afgestorwenes | ||||
Predikante steungroep / omgee | Stian van As | Izak, Abrie, Ria | ||
Erediens estetika | Gerna Clifford | Suerana, Landie | ||
Nagmaal | Christine Botha | Lynette, Maria | ||
Musiekbediening : erediens | Abrie van Wyk | |||
Musiekbediening : visueel | Tanya Coetzee | Tanya | ||
Musiekbediening : klankstelsel | William, Francois |
NETWERK | AKSIE | KOöRDINEERDER | HELPERS | |
---|---|---|---|---|
Help die gemeente om in alle bedieninge missionaal te fokus. Alle uitreik- en sending-aksies plaaslik en na buite en die wêreld | Aksie 28:19 ontbyt | Len Joubert | Martie, Dicky | Om elke lidmaat toe te rus as dissipel en bewus te maak van sy/haar sending- verantwoordelikheid |
Bybels by skole | Anton Dreyer | Dumisane, Abrie, Lea, Herman |
||
Barmhartigheidsdiens | Ian Stanton | Leon, B&B groep, Abrie, Suerana, Lydia, Christine |
||
Aurora | Anton | |||
Dagbreek | Poer | Lynette, Suerana, Christa | ||
Uitreike – korttermyn | Ian, Abrie | Dicky, Frank, Eddie, Stefanie, Senè | ||
Uitreike – langtermyn | Abrie | Ian, Sendelinge | ||
Plaaswerkers | Dries Visagie | Herman | ||
Lettie Banda Crèche | Len | Len | ||
Simon se huis | Len Joubert & Deon Groenewald |
NETWERK | AKSIE | KOöRDINEERDER | HELPERS | |
---|---|---|---|---|
Verantwoordelik vir die totale, algemene kantoorbestuur soos bepaal deur die gemeentebehoeftes asook spesifieke aksies soos gelys onder hierdie netwerk. | Nuwe intrekkers | Stefanie | Leon, André Freyer, Anton, Chris, Pierre, Izak | Om ‘n kwaliteit diens te lewer deur liefde en omgee teenoor almal en Jesus se voorbeeld daarin na te streef, want die kantoor is die hartklop van die gemeente. |
Kantoor / hulp | Pierre, Gerna, Izak & Yolande, Stefanie |
|||
Winkerk databasis | Alma Visagie | Ian Stanton | ||
Liassering / argief | ||||
IT | Chris Nel | |||
Diens by begrafnisse, bidure, ringsittings, ens. | Alma Visagie direk na helpers | Ria Els & groepleidsters | ||
Bid en bemoedig | Gerna Clifford | En al die betrokkenes op die groep | ||
Barmhartigheidsdiens – kos & klere | Ian Stanton | |||
Bateregister | Lynn-Mari Burger | Simon, Beauty | ||
Kalender | Alma Visagie | Ian | ||
Aankondigings | Alma Visagie | Ian |
||
Tuine | Alma Visagie | Simon | ||
Skoonmaak | Alma Visagie | Beauty |
NETWERK | AKSIE | KOöRDINEERDER | HELPERS | |
---|---|---|---|---|
Moet toesien dat alle aktiwiteite en funksies met die regte fokus en optimaal funksioneer ten einde alle lidmate iewers te betrek sodat die gemeente geestelik kan groei en ‘n verskil kan maak in die gemeenskap. Baie noue samewerking met die ander netwerke is uiters belangrik sodat daar altyd ‘n bewustheid van behoeftes is. Aksies moet aangepas en/of bygevoeg word sodat hierdie behoeftes ten alle tye aangespreek word. | Gemeentekamp | Izak van Heerden | Dat ons interne organisasie so goed werk dat gemeentebou eintlik outomaties plaasvind sodat ons op ons eintlike doel, “om die Woord te verkondig tot aan die uithoeke van die aarde”, kan fokus. |
|
Gemeenteverjaarsdag | Netta van der Walt | Leon, Hendrik, Len, | ||
Pannekoekaand | Pierre Adendorff | |||
Gasvryheid/KOMUNA koffie kuier | Elfrieda, Yolande | |||
Nuwe intrekkers | Stefanie Carter | Gerna, Carry, Anita, Yolandé, Marina | ||
Baba oppasdiens / moederskamer tot 2 jaar | Christa M | |||
Peuterklassie 2-4 jaar | Christa M | |||
Gebedstuin | Marie Joubert | |||
Vroue-aksie | Landie Meyer | Stefanie, Pierre, Ralie | ||
Senior lidmate | Abrie van Wyk | Pierre, B & B-groep | ||
Mans/sakemanne | ||||
CD’s/besoeke senior lidmate | Christine Botha | Rita de Klerk, Lydia | ||
Wêreldbiddag vir mans | Abrie van Wyk | |||
Wêreldbiddag vir vroue | Gerna | |||
Kerkbeveiliging | Anton Dreyer | Dries Visagie, Deon, Frankie en Eddie, Frans, Pieter, Kobus, Johan, Jannie |
NETWERK | AKSIE | KOöRDINEERDER | HELPERS | |
---|---|---|---|---|
Moet toesien dat al die betrokke koördineerders en helpers gereeld by veral die nie-betrokke lidmate uitkom en na hulle uitreik/omgee. Hulle moet die oë, ore, voete en hande wees van wat in die gemeenskap aangaan. “Caring & sharing” HOOV-Bediening tot jou diensprojek. | Bapsfontein | Dat ons interne organisasie so goed werk dat gemeentebou eintlik outomaties plaasvind sodat ons op ons eintlike doel, “om die Woord te verkondig tot aan die uithoeke van die aarde”, kan fokus. |
||
Bashewa | Pierre Adendorff | Sené, Suerana, Rita | ||
Buitewykers & Boschkop | Johan Teessen | Gerna, Ralie | ||
Elandsfontein & Fly-Inn | Anita Gilbert | |||
Grootfontein | Gerrie Nel | Hennie Nel | ||
Klipkop | Len Joubert | |||
Nestpark | Dries Els | Lea, Serena, Alta, Ria Els, Ria van Wyk | ||
Rietfontein & Yzervarkfontein | Marlé Visagie | |||
Tierpoort | Ingrid Verwey | Martie Dreyer | ||
Ventershof | Maria Watkins | Anita Gilbert | ||
Witpoort | Lydia Nel | |||
Selgroepe | Izak van Heerden | Selgroepleiers |
NETWERK | AKSIE | KOöRDINEERDER | HELPERS | |
---|---|---|---|---|
Die opstel en doeltreffende bestuur van al die finansies, toekenning van fondse aan die betrokke netwerke en alle administrasie van die kantoor, ingesluit personeel, eredienste, ens. | Bates/eiendomme: aanpassings | Leon Burger | Len Joubert | Dat daar altyd voldoende fondse sal wees om elke Netwerk se inisiatief / projek te kan befonds en dat fondse nooit ‘n beperkende faktor sal wees nie. |
Bates/eiendomme: instandhouding | Leon Burger | Jakobus, Len, Hendrik, Willem, William, Alan, Jannie | ||
Begroting | Deon Groenewald | Alma, Ian, Abrie, Marina | ||
Finansiële administrasie | Sonja Groenewald | |||
Diensverhoudinge | Anton Dreyer | |||
Blomme Sondae | Martie Dreyer | Ingrid Verwey | ||
Insameling: Dankoffers | Alma Visagie | Deon Groenewald | ||
Dienskoördineerder | Pierre Adendorff | Christine, Erick, Maria en diakens | ||
Finansiële kommissie | André Freyer | Sonja, Deon, Marina, Alma |
NETWERK | AKSIE | KOöRDINEERDER | HELPERS | |
---|---|---|---|---|
Die versorging van die jeug oor die totale spektrum in kategese, eredienste, voorskool, naskool, buite aktiwiteite, ens. | Voorskool | Melissa Cloete | Om die belangrike “venstergroep” van 4 – 14 jaar so te teiken en mee saam te stap dat elkeen vóór 14 jaar Jesus aanneem as Verlosser en Here. |
|
Laerskool: | ||||
Graad 1 – 3 | Finie van As | |||
Graad 4 & 5 | Yolandé Nel | |||
Graad 6 & 7 | Landie Meyer | |||
Graad 8 | Leon Burger | |||
Graad 9 | Poer Cloete | |||
Graad 10 | Carla van Tonder | |||
Jong volwassenes | ||||
Belydenisklas | Ian Stanton | |||
Jeugaktiwiteite | Yolandé Nel |
NETWERK | AKSIE | KOöRDINEERDER | HELPERS | |
---|---|---|---|---|
Kommunikasie van alle aktiwiteite na die gemeente asook lidmate soos bepaal deur die verskillende netwerke en die algemene behoeftes van bemarking. | Bemarking | Christa Human | Christa M | Om deur middel van maksimale aanwending van ALLE beskikbare kommunikasie- middele (e-pos, SMS, Facebook, gedruk, ens) alle gemeente- aktiwiteite effektief aan ELKE gemeentelid en ook aan die breër gemeenskap deur te gee. |
Webblad | Christa Human | Ian S en Christa M | ||
Christa Human | Ian S en Christa M | |||
Na gemeente | ||||
Advertensies van funksies | ||||
Na “afwesige” lidmate | ||||
Sameroepers van die 8 netwerke | |
2 predikante (indien nie reeds ‘n sameroeper nie) | |
Voorsitter | |
Gemeentebestuurder |
Dagbestuur | |
Koördineerders |
“Onafhanklik” (m.a.w. nie een van die sameroepers nie) Izak van Heerden 082 552 6457 |
Selgroepe
HOOV Bedieninge (Hande, Oë, Ore, Voete)
– Bid en Bemoedig
– Aksie 2×2
– Diens
Senior Volwassenes
Kospakkies
Klerekas
Uitreike
– Noord-Kaap Uitreik
– Jeuguitreike
– Bybelverspreiding
– Lettie Banda Crèche
Koffiebediening
Ons preke word weekliks gelaai en kan gevind word op ons Facebookblad, sowel as die webtuiste.
Klik die onderstaande sleutel om na die Preke te luister.
Kospakkies
Dagbreek
Bybelverspreiding
Skiet vir die pot
Jesusfilm op plase
Lettie Banda Crèche
Klerekas
Kuier saam petroljoggies
Laërskool Aurora
Hoe werk ons
Aktiwiteite van Jeug vir Jaar
Foto’s
Voorbeeld van kategese
Huisgodsdiens
Nest Park XT1
Bapsfontein
1510
GPS
S.25⁰59’32.733”
0.28⁰26’42.411″
NG Kerk Welbekend
ABSA Bank
Tjekrekening
2140590080
Takkode
630193
+27 11 964 1207
ngwelbekend.kantoor@gmail.com
© Copyright 2021 NG Welbekend | All Rights Reserved.