Ons gemeente het 'n pragtige Christelike Gedenktuin wat ons tot jul beskikking stel.
Vir diegene wat belangstel om 'n nis te bekom gee ons graag die volgende inligting:
- Die kostes vir 'n nis vir 2 (twee) persone is:
R1500 (Een Duisend Vyf Honderd Rand)
vir 'n tydperk van 20 (Twintig) jaar.
- Gravering van die granietsteen is nie ingesluit nie.
Gravering sal behartig word deur Michael Britz
van D&M Begrafnisdienste teen 'n koste van
ongeveer R750 (Sewe Honderd en Vyftig Rand)
sodat al die graveerwerk eenders lyk.
- Die bewaringsooreenkoms dokumentasie
is op aanvraag beskikbaar. Skakel gerus
vir Alma Visagie by die kerkkantoor op
011 964 1207 of 082 944 4479.
Nest Park XT1
Bapsfontein
1510
GPS
S.25⁰59’32.733”
0.28⁰26’42.411″
NG Kerk Welbekend
ABSA Bank
Tjekrekening
2140590080
Takkode
630193
+27 11 964 1207
ngwelbekend.kantoor@gmail.com
© Copyright 2021 NG Welbekend | All Rights Reserved.